- Polisie moet 9 000 lede laat gaan Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet ...
- Internasionale nuus Deur Inge Strydom, 16 Mei 2012 Rusland Vyftig men...
- Ridder en rampokker Deur Inge Strydom, 16 Mei 2012 Ridder Hierdie wee...
- My werk Hoe om spanwerk in die werkplek te bevorder Deur Ing...
- Presidentsrede 110 Jaar se geskiedenis. Propvol groot gebeure en een o...
- Plaasmark U word hartlik genooi om aan ‘n opwindende markgeleen...
- Internasionale Nuus Deur Inge Strydom, 9 Mei 2012 Frankryk Frankryk h...
- Gijima lê afleggings voor Absa, SAPD se deur Vaardigheidstekort in IKT-bedryf belemmer plaaslike ind...
- Solidariteit belê miljoene in studiehulp vir lede Werkersdag: kweek nuwe leerkultuur, vra Solidariteit Die vakbond Solidariteit het vandag op Werkersdag ʼn be...
- Beplande KT/Telkom-transaksie voordelig vir Telkom én SA – Solidariteit Indien die beplande transaksie tussen Telkom en KT (Kor...
- Absa trek afleggingskennisgewings terug Die vakbond Solidariteit het vandag Absa se aankondigin...
- Solidariteit doen voorstelle in Velvet Sky-saak ná lesse met Aurora Werknemers weer die grootste verloorders Die vakbond...
- Absa-werknemers word per e-pos gepos Nog werknemers hoor: “Today, tomorrow, goodbye” We...
- Akademia stel ses onderrigleersentrums dwarsoor Suid-Afrika bekend Akademia, ’n inisiatief van die Solidaritei...
- Besmette vrugte onwettig na SA gebring Suid-Afrika kan uitvoerverliese van amper R16...
- Positiewe vooruitsig vir konstruksiebedryf Boubedrywighede in die residensiële sektor het sedert ...
- Eerste Medupi-drukketeltoets moontlik in Mei aanstaande jaar Medupi, ʼn steenkoolkragstasie van Eskom wat tans in aa...
- Verslapping van immigrasiereëls om ingenieurs te lok Die huidige tekort aan ingenieurs is geïdentifiseer as...
- Soutramp wag op Vaalrivierstelsel Die Vaalrivierstelsel kan ʼn geweldige ekologiese ramp ...
- Soldeer 484 Laai hier af: Soldeer 484...
- Soldeer 483 Laai hier af: Soldeer 483...
- Soldeer 482 Laai hier af: Soldeer 482...
- Soldeer 481 Laai hier af: Soldeer 481...
- Soldeer 480 Laai hier af: Soldeer 480...
- Soldeer 479 Laai hier af: Soldeer 479...
- Soldeer 478 Laai hier af: Soldeer 478...
- Vakbond se besigheidseenhede V Wat is die rol van Solidariteit se besigheidsbeen? ...
- Solidariteit-standpunte en –beleid V Wat is Solidariteit se standpunt oor regstellende ak...
- Solidariteit se gemeenskapsrol V Hoe sien Solidariteit sy rol in ‘n omgewing wat de...
- Solidariteit en vakbonde V Wie is Solidariteit? A Solidariteit is Suid-Afri...
- Ledevoordele en dienslewering V Het Solidariteit die vermoë om individue te bedien?...
- Aansluiting en kontak V Kan ek as individu by Solidariteit aansluit? A...
@solidariteit
- Hoeveel spaargeld is te min? http://t.co/PTyr0gD1 15 hours ago
- Ontmoet die Solidariteit Beweging.http://www.youtube.com/watch?v=mAYGeILFmNc&feature=relmfu 15 hours ago
- Nou ja toe - het mos gesê - Velvet SKy en Aurora loop dieselfde paadjie - selfde mense betrokke, wat verwag jy? 1 day ago
- “@Business_Bug: In other news: #Absa is training Indian IT specialists at a hotel in Randpark. @Beeld_Nuus @news24 2 days ago
- @WikusBus Korrek. Dit is hoekom Solidariteit baklei teen die Absa afleggings. 2 days ago
Facebook
Facebook Status
Yolandie Steyn
18 Mei 2012 at 01:09Yolandie Steyn
Yolandie Steyn > Danie Botha
Yolandie Steyn
Good mrning.my name is yolandie steyn and I am the mother of 3 daughters cherlyne 16 roselyne 10 and skyelyn 4 and I am heartbroken.since 7des 2011 .I feel the rights of my children and my husband piet and my right as a mother has been terribly violated by the CSC of pretoria west who removed the 2 younger girls from our care on 7 des 2011.since that time I have been desperately seeking any information and help but only now that I found your email adres I final feel there could be hope for me and my family. Piet and I have been marked for 20 years and we are a normal happy family am a stay at home mom by choice and piet is a fitter and turner who had permanent stable work all hiss liven the beginning of 2011 piet lost his job bcos the factory he worked foR closed down.we suffered financial difficulty and decided to accept a jobofer in mali for a few months until he could find something more permanent and while our house was being sold,I would stay behind with the household responsebilities.we were never apart so this was a difficult time .when piet came back we were having some trouble in our personal relationship we would have a few heated arguments but never even got physical to make things worse the house got sold and we were all packed up in boxes and ready to move when the transaction. Was canceled .soon after the house was sold and bcos of the circumstances we lived out of the boxes and everything was disorganized this was not the way we usually lived.besides from that my daughters were well looked after and never went without anything they needed,what I'm saying is this was a difficult time family member with personall issues against me phoned csc pretoria west and made claims of drug abuse and negtlegt.on the day my children were removed CSC and the sap came to our house this was a saterday and also the day I was suposed to move we were moving to a nice flat my father build for us on the same property that his very nice house are on,this is a big family place big yard nice garden and a swiming pool.we were excited for this was the time we were waiting for and planed our future acording to.rosey and skye was at oupa under his and ouma's care having a great day in the sun.it was stil awile bfor the move so I was geting things ready when the csc and sap arived.just minutes before my eldest daugter cherlyne arived from visiting with her boyfriend anton and friends just to chek in on her way to leaving again to a party later.they came with dogs and we were scared and intimidated,they found no drugs on us but after searching cherlyne's purse found a small amount of chat,she said it was not her's,at first we did not believ her but after she tested negative for any drugs we did.we were arested and taking to my fathers house so they could see my girls,I was and stil am in total shock to hear they are removing them.we wanted them to stay right where they were safe in the care of oupa and ouma but the social workers said no there were already a forster family chosen and if we wanted them to stay with family that we could request so on the monday,I wish I knew then what I know now but they said if we do or say enything that it would only make our case worse and I never thougt this could happen.we were locked up in central and went through a very scary experience and was treated like hardend criminals.monday just bfore we were suposed to apear in court piet and I was released,we never apeared in court or heard of the criminal case again.we were devistated and stil are we stil don't realy understand why we were treated so harshly,but I believed and I was told my children would be back on the 7 of march,we were not aloud to c them on chrismas and only saw them once in des.this is my other problem my daughters and I have a very very close relationship as I am an at home mom I have never been away from them and the bond between us are close.when I was aloud to c them in des for 1 hour my baby was literaerly pulled of my body clinging to me by the sosial worker infront of my family it took her about 4min to do so but for me and for her I'm sure it felt mutch longer that moment alone forever tramatised all of us.in the mean time the court gave the social workers another 90days we are devastated ,my daughters were moved my midle daugter was moved to a new scool and the baby in prescool all witout my consideration or permision.I mised the babys bday and almost have no contact.please please if anybody can help our family in any way please contact me.thank you for taking the time to read my story.yolandie steyn 0760969467. Email skyrose75036904@hotmail.com. 0760969467@vodamail.co.za
Friday at 6:43pm · Like · Remove · Wall-to-Wall
Danie Botha likes thisSolidariteit Beweging
17 Mei 2012 at 17:48
Kuns of klug? ANC woedend oor Zuma skildery.
http://www.news24.com/SouthAfrica/Politics/ANC-froths-over-Zumas-Spear-20120517
ANC froths over Zuma's Spear
www.news24.com
The ANC has expressed outrage at a painting entitled the The Spear which depicts President Jacob Zuma with his penis exposed, saying the representation of its leader is distasteful and indecent.
Dries Heyneke
17 Mei 2012 at 16:51Ek is regtig telleurgesteld in solidariteit.In Virginia is n bekende inwoner oorlede...die dame het n begrafnispolis gehad by solidariteit.nUitstekende ondernemer sou op voorkeur van die familie die begrafnis behartig.Die ondernemer is n blanke familie wat fantastiese werk doen.Solidariteit weier dat hierdie ondernemer dit doen ....hoor nou , want hulle het n kontrak met n bepaalde ondernemer.Moet ons nog voortgaan om solidariteit te ondersteun.Ek teyfel...besluit self.....selfs hulle agenda is onbetroubaar.
Like · · Share · 11 minutes ago ·
Charlotte Nieman Dis baie sleg!!!!!
5 minutes ago · Like
Neels Koen Ek is daarvan oortuig dat sulke sake is 100% teen die verbruikers-wet.Ek is besig om met Solidariteit kontak te maak.Hulle moet verduidelik.Wys jou net ..weet nie wat nie ,maar dit wys jou.Weereens ...moet nooit op konings en prinse vertrou nie.
about a minute ago · LikeAmanda Grobler
17 Mei 2012 at 16:30Help gou ek wil weet of die volgende reg is. My werkgewer wil ons nou jaarlikse verlof gee van 15 Desember tot 7 Januarie. Ek werk 5 dae 'n week van 8 tot 5. Is dit voldoende vir jaarlikse verlof of nie
Solidariteit Beweging
17 Mei 2012 at 15:38 How can cabinet announce it will appeal, when lawyers still studying judgment? Must find legal grounds first?
http://www.moneyweb.co.za/mw/view/mw/en/page295023?oid=569424&sn=2009+Detail&pid=287226Govt to appeal e-toll interdict - South Africa | Moneyweb
www.moneyweb.co.za
Sanral, e-tolling, Gauteng Freeway Improvement Project, GFIP,
Solidariteit Beweging
17 Mei 2012 at 15:34Is dit ‘n slim plan van die regering dat almal nuwe ID-kaarte voor die verkiesing van 2014 moet kry?
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/id-boekies-dalk-gou-iets-van-die-verlede/Desré Roberts Jacobs
17 Mei 2012 at 15:12Ek het Augustus 'n 2de handse Vito deur 'n handelaar gekoop. Ons het baie gou probleme ondervind soos dat hy nie wil 'start' wanneer hy koud is nie. Om 'n lang storie kort te maak, ons trek nou tussen R40000 en R50000 en is tans steeds by 'n werktuigkundige vir die laaste maand omtrent. Dit lyk of al die goed wat verkillende werktuigkundiges gedoen het onnodig was, omdat dieselfde probleem steeds bestaan. Wat staan my te doen en kan julle my help?
Solidariteit Beweging
17 Mei 2012 at 14:46Gijima lê afleggings voor Absa, SAPD se deur. Vaardigheidstekort in IKT-bedryf belemmer plaaslike indiensneming
Die IT-maatskappy Gijima het reeds sowat 200 werknemers sedert Desember afgelê en beplan om ’n verdere 200 werknemers teen middel Augustus vanjaar af te lê, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Ondanks ’n vaardigheidstekort in die inligting- en kommunikasietegnologie-bedryf (IKT-bedryf) gaan maatskappye voort om hoogs bekwame werknemers af te lê en werk aan buitelandse maatskappye uit te bestee.Solidariteit Beweging
17 Mei 2012 at 11:58 Ontmoet die Solidariteit Beweging.
http://www.youtube.com/watch?v=mAYGeILFmNc&feature=relmfu
Ontmoet die Solidariteit Beweging
Met 'n geskiedenis van 110 jaar, is Solidariteit die oudste vakbond in Suid-Afrika. Die Beweging is geskep om selfhelp-instellings te verenig waardeur sy led...
Solidariteit Beweging
17 Mei 2012 at 10:48 Luister na hierdie week se aflewering van Oorsig.
Eugene Brink gesels met Lindie van Zyl van die FAK oor hulle onlangse musiekgeselligheid waarna ons regskenner ‘n arbeidsvraag hanteer. Eugene sluit die program af met die interessantste wêreldnuus.
http://www.solidariteitradio.co.za/oorsig-48/http://www.solidariteitradio.co.za/oorsig-48/
www.solidariteitradio.co.za
Nikki Terblanche
17 Mei 2012 at 10:05soek asbdringens tel nr van iemand by julle hoof kantoor se regs dienste
Aletta Potgieter
16 Mei 2012 at 19:02Hi almal! Dra asb more blou en wit vir Hemelvaart (een van die Christelike vakansiedae wat weggevat is). Die blou is vir die lug en die wit is vir die wolke. Kom ons almal staan more saam as Christene en wys ons liefde vir Liewe Jesus vir die dag wat hy terug opgevaar het na die hemel! Stuur asb die boodskap aan!
Martin van der Walt
16 Mei 2012 at 15:20Daar is gese julle is daar vir ons en sal ons help! Wel ek dink julle doen dit glad nie! Ekt boodskap na boodskap gelos oor n WCA saak en omdat ek beseer is buite die land se grense en al wie my terug bel en help is..........niemand! So much for a union!!!
Solidariteit Beweging
16 Mei 2012 at 15:01 Solidariteit Beweging het 6 nuwe fotoʼs by die Steve Hofmeyr kuier by Solidariteitradio album gevoeg.
Solidariteit Beweging
16 Mei 2012 at 12:28 Goeie video wat jou vertel hoekom jy nie e-tol moet betaal nie.
http://www.youtube.com/watch?v=OClj7suASrY&feature=youtu.be
Anti-E-TOLL Video
Our Anti-E-Toll video in protest of the tolling of the Gauteng highways Information available at http://www.extraordinaire.co.za/search/our-greedy-government...
Solidariteit Beweging
15 Mei 2012 at 16:14 Luister na hierdie week se aflewering van DinsdagForum.
http://www.solidariteitradio.co.za/dinsdagforum-121/http://www.solidariteitradio.co.za/dinsdagforum-121/
www.solidariteitradio.co.za
Solidariteit Beweging
15 Mei 2012 at 15:42 Laat ons nie vergeet nie.
Solidariteit Beweging
15 Mei 2012 at 14:55Aan die 9899 vriende op die Solidariteit Beweging Facebook. Gee vir julself elkeen ‘n “like”.
Solidariteit Beweging
15 Mei 2012 at 14:49Nog ‘n wen vir AfriForum en die gemeenskap.
"An announcement on the issue of bogus pieces of land sold at Walmansthal will be made this week, Minister of Land Reform Gugile Nkwinti said on Tuesday.
Nkwinti, speaking to media ahead of his budget speech in Parliament, said those who had bought the land in the area would "inevitably" lose it.
"The inevitable consequence is that they will lose their hard-earned money and face prospects of being evicted as occupants of such illegally sold land," he said. - SapaSolidariteit Beweging
15 Mei 2012 at 14:44Indien die beplande transaksie tussen Telkom en KT (Korea Telecom) slaag, sal Telkom nie meer ’n semi-staatsinstelling wees nie en merendeels privaat bestuur word, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Die transaksie sal nie net vir Telkom-kliënte voordelig wees nie, aangesien dit waarskynlik ook positiewe gevolge vir Telkom-werknemers inhou.
Solidariteit Beweging
15 Mei 2012 at 13:41Wat doen Absa vandag? Hulle is besig om IT konsultante uit Indië op te lei by ‘n hotel in Randpark.
Wat van die huidige IT werkers by Absa? Hier word hul nog volstoom afgedank.RSS
- AfriForum in die nuus op 17 Mei 2012 ... 22 hours ago
- AfriForum in die nuus op 16 Mei 2012 ... 1 day ago
- 2012 05 15 – Nzimande erken probleem in fakulteit veeartsenykunde; AfriForum Jeug gaan voort met veldtog ... 2 days ago
- AfriForum in die nuus op 14 Mei 2012 ... 3 days ago
- AfriForum in die nuus op 13 Mei 2012 ... 4 days ago
AfriForum
Wat is AfriForum?
Laat jou stem hoor …
AfriForum is ʼn burgerregte-organisasie. Die hooftaak van AfriForum is om die burgerregte van sy lede en hulle gemeenskappe te beskerm. Dit word gedoen deur regte op te eis en regte te beskerm. Dit word nie net in die howe gedoen nie maar ook deur strukture in gemeenskappe te vestig.
AfriForum Jeug
Wie is AfriForum Jeug?
AfriForum Jeug is die amptelike jeugafdeling van AfriForum, die burgerregte-inisiatief wat deur Solidariteit gestig is.
Akademia
Wie is Akademia?
Akademia, ʼn inisiatief van die Solidariteit Beweging, is ʼn splinternuwe privaat Afrikaanse afstandonderwysinstelling wat hoëronderwys-kwalifikasies van gehalte teen 30% tot 50% goedkoper as die res van die mark bied. By Akademia kan studente hulle nauurs bekwaam in skaars beroepsrigtings en hulle indiensneembaar maak in ʼn groeiende ekonomie. Akademia spog reeds met ses leersentrums in Centurion, Pretoria-Moot, Vanderbijlpark, aan die Oosrand en Wesrand en in die Wes-Kaap en beplan om binne vyf jaar ʼn leersentrum in elke groot sentrum in Suid-Afrika te bedryf.
FAK
Die Nuwe FAK
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) is die oudste sambreelorganisasie van kultuurverenigings wat nou al vir dekades lank ‘n leidinggewende rol op kultuur- en taalgebied speel. Die FAK se rol was die koördinering van kultuurverenigings, en dien as ‘n nasionale knooppunt en ‘n dink- en doen netwerk vir die Afrikaanse kultuurgemeenskap. Daar is oor die jare groot hoogtepunte bereik. Die federasie was in werklikheid die organisatoriese 'lokomotief' van die kultuurhuishouding, en het as vermenigvuldiger van sy lede-organisasies se landswye taal- en kultuurprojekte gedien.
Akademia

Wie is Akademia?
Akademia as ‘n inisiatief van Solidariteit posisioneer sigself as ‘n privaatverskaffer van hoër onderwyskwalifikasies wat gerig is daarop om mense gekwalifiseerd en diensbaar vir ‘n groeiende ekonomie te maak.
Akademia is instrumenteel in die ontsluiting en ontwikkeling van studente se kennis en vaardighede deur die aanwending van moderne Telematiese onderrig.
Groeifonds

Die Groeifonds?
Elke lid van die vakbond Solidariteit dra elke maand R11 tot die Solidariteit Groeifonds by. Ander individue dra ook tot die fonds by. Die fonds finansier ontwikkelingsprojekte van die Solidariteit Beweging. Die vestiging van Sol-Tech is grotendeels moontlik gemaak deur die Solidariteit Groeifonds. Die Groeifonds gaan ook baie ondersteuning gee aan die bou van Die Kampus.
Helpende Hand
Wie is Helpende Hand
Solidariteit Helpende Hand is ʼn gemeenskapsinisiatief wat fokus op opheffing deur middel van opleiding as kernfaktor.
Dit word gedoen deur die aanspreek van geestelike, kulturele en maatskaplike nood. Helpende Hand funksioneer binne Solidariteit as ʼn onafhanklike artikel 21-maatskappy wat sy eie fondse genereer.
Kraal-Uitgewers

Wie is Kraal Uitgewers
Die teleurstellende belangstelling van die algemene publiek tydens die 100-jarige herdenking in 1999 van die Anglo-Boereoorlog (ABO) het daartoe gelei dat Kraal-Uitgewers gestig is.
Kraal-Uitgewers se boeke oor die ABO is ‘n liefdestaak wat die reëls van die uitgewersbedryf omverwerp tot voordeel van daardie klein groepie persone wat die belangrikheid van die gebeurtenisse van ‘n eeu gelede nie net besef nie, maar die insig en kennis rakende die ABO wil bevorder.
Maroela Media
Wie is maroela media?
Maroela Media is ’n internetkuierplek, trots en onbeskaamd Afrikaans. Maroela hou besoekers in pas met wat in die wêreld gebeur, gee hulle ʼn kykie in wat in die gedagtes en gesprekke van Afrikaanssprekende meningsvormers aangaan, en bied hulle die geleentheid om hul eie stem te laat hoor. Dis ʼn eenstop-kuierplek wat besoekers op hoogte hou van wat in die wêreld van Afrikaans aanʼt gebeur is, van kunstefeeste en teaters tot nuwe Afrikaanse musiek, boeke en films.
As jy Afrikaans is, is Maroela jóú kuierplek.
SBM
Wie is Solidariteit Beleggingsmaatskappy?
Hierdie maatskappy bestuur Solidariteit se besigheidsafdeling, en word 100% deur die vakbond besit. SBM se doel is om bykomende dienste aan lede te bied en om kapitaal te skep om ons lededienste verder te verbeter.
Sol-Tech
Wie is Sol-tech?
Sol-Tech lei studente in ambagte op. Die instelling is geregistreer as ʼn instelling vir verdere onderwys en opleiding en is by die tersaaklike Setas geregistreer. Sol-Tech fokus daarop om studente in skaars en kritieke vaardighede op te lei.
Navorsing
Navorsing
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) is ʼn navorsingsinstelling en denksentrum van Solidariteit wat fokus op die formulering en bevordering van openbare beleid.








