Om hierdie webwerf optimaal te besigtig en gebruik, maak asseblief seker dat u die nuutste weergawe van u internet blaaier aflaai. Klik hier
Alles oor Solidariteit lidmaatskap

Hoofkantoor

Kontaknommers:

Tel.: 012 644 4300

Faks: 012 664 6493

0861 25 24 23

 

Fisiese Adres:

H.v. DF Malan en Eendrachtstraat, Kloofsig

 

Posadres:

Posbus 11760, Centurion 0046

 

Aanwysings:

Vanaf Johannesburg

  • Ry met die M1 in ‘n noordelike rigting deur Midrand. Waar die pad in die suide van Centurion in twee verdeel, kies die Pietersburg (Polokwane)-pad.
  • Neem die Bothalaan-afrit en draai links by die verkeerslig.
  • Jy draai dus in Bothalaan in, in ‘n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 kilometer, verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is ‘n Shell Garage aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in DF Malanrylaan.
  • Solidariteit se hoofkantoor is minder as 1 kilometer verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malan- en Eendrachtstraat.
  • DF Malan-rylaan loop parallel met Botha-laan. Sou jy dus nie uit Bothalaan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die Solidariteit-hoofkantoor aan jou regterkant verbyry. Kies dan net die volgende verkeerslig.

Vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe:

  • Ry met die R21 in die rigting van Pretoria.
  • Net na die Irene-afrit, beweeg na die linkerbaan.
  • Kies die afrit na die N1-snelweg.
  • Draai links in die rigting van Johannesburg (suid).
  • Kies die eerste afrit op die N1 in ‘n suidelike rigting (Bothalaan).
  • Nadat jy die Bothalaan-afrit gekies het, draai jy regs by die verkeerslig. Jy draai dus in Bothalaan in, in ‘n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 kilometer, verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is ‘n Shell Garage aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in DF Malanrylaan.
  • Solidariteit se hoofkantoor is minder as 1 kilometer verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malan- en Eendrachtstraat.
  • DF Malan-rylaan loop parallel met Botha-laan. Sou jy dus nie uit Bothalaan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die Solidariteit-hoofkantoor aan jou regterkant verbyry. Kies dan net die volgende verkeerslig.

Vanaf Limpopo:

  • Ry met die N1 in ‘n suidelike rigting.
  • Hou verby die Zambesi-, Stormvoël-, Atterbury en Rigellaan-afritte.
  • Hou ook verby die afrit na die R21 (Lughawe, Middestad).
  • Kies die volgende afrit (Bothalaan).
  • Nadat jy by die Bothalaan-afrit afgedraai het, draai jy regs by die verkeerslig. Jy draai dus in Bothalaan in, in ‘n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 kilometer verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is ‘n Shell Garage aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in DF Malanrylaan.
  • Solidariteit se kantoor is minder as 1 kilometer verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malan- en Eendrachtstraat.DF Malanrylaan loop parallel met Botha-laan en sou jy dus nie uit Botha-laan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die Solidariteit-hoofkantoor aan jou regterkant verbyry. Kies dan net die volgende verkeerslig.


GPS-koordinate:

S 25° 48’ 14’’ E 28° 12’ 3’’

 

Kaart:

Kontak ons